Dinsdag 16 Junie is
Konsentrasiekampdag.
Hier is 'n prent van die Nasionale Vrouemonument in Bloemfontein.
Die inskripsie lui:
Die inskripsie lui:
De 26 370 Vrouwen en Kinderen die in de Concentratiekampen zijn omgekomen en die Andere Vrouwen en Kinderen die Elders ten gevolge van den Oorlog 1899-1902 zijn Bezweken.
Denk asseblief aan hulle en bid vir hulle heilige siele.
Requiescant in pace - hulle rus in vrede!